G-Project is currently active in 2 municipal areas in the Western Cape.
We have over 80 beneficiaries on the database.
With more than 15 sponsors.
Help us grow these statistics!

G-SHELTER

Die Nagskuiling is stadig maar seker besig om Wellington besit te word.

Tydens en na Saterdag se WGDF vergadering was daar hope idees:
1. ATKV: "Ma's in Krisis" gedeelte, waar ma's en hulle kinders wat blootgestel word aan gesinsgeweld kan kom oornag in veiligheid.
2. NORSA: Groter Baba kamer wat dan by die "Ma's in Krisis" kan aansluit.
3. Physio 4 Africa: Sensoriese Integrasie Speel area vir babas tot kleuters
4. Moontlikheid van 'n dagsorg/ kleuterskool gedeelte vir ouers wat minimum loon verdien.
5. ACVV en ADAMA: Saal vir "Val Voorkomings Klasse" vir die bejaardes.
6. G Projek: Bogenoemde saal kan dan ook vir vaardigheids ontwikkel en terapie (dwelm en drank) gebruik word ens.
7. G Projek: samesmelting van 'n klere winkel tussen G Projek, ACVV en Hospice
8. ACVV (SilwerKruin) ens: Mark waar minderbevoorregtes daagliks hulle produkte kan verkoop bv. die hout wat tans by Silwerkruin verkoop word as deel van hulle fonds insameling projekte (ondersteun daar asb: Fontein Straat) ens.

En nog hope ander wonderlike ander idees.

OUR NEWS

ONGOING
Image 05
Feeding scheme
Meals are provided from Monday to Friday, and on Sundays at select locations.
ONGOING
Image 06
Give Responsible campaign
The public is educated not to give money or handouts directly to steet people.
ONGOING
Image 07
Medical service
NORSA is supporting the G- Project by providing free medical evaluations.